Lekker Eet
🥗
Voorgeregte
🍞
Sop
🍖
Vleis
🐟
Vis
🥦
Groente
🍰
Soet
🫓
Bak
🫙
Preserves
🔥
Braai
💡
Wenke
Lekker Eet
Geïnspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠Tuis🔍Soek
INHOUD
🥗Voorgeregte & Happies🍞Sop & Brood🍖Vleis & Pluimvee🐟Vis & Seekos🥦Groente & Slaaie🍰Soet & Nagereg🫓Bak & Koeke🫙Preserves & Bottels🔥Braai & Grootmaat💡Wenke & Boererate
📝 Stuur Jou Resep🔑Teken in
HOOFSTUK 08

🫙 Preserves & Bottels

Ingelê groente en vrugte, sous, marinades, doopsouse en selfgemaakte dranke.

48 / 174
🍶Likeur
Exotica Roomlikeur
Landbouweekblad 30-08-2002
🫙Bottel en Bêre
Fyn Makatankonfyt
Vallery (via Marie Reichel)
🫙Bottel en Bêre
Geelperske-blatjang
Ma se perskeskiller van vanmelewe
🥤Drinkgoed
Gemmerbier
Daleen Pretorius, Limpopodraai
🫙Bottel en Bêre
Gepiekelde Kerrievis
🫙Bottel en Bêre
Gesnipperde Perskekonfyt
🍶Likeur
Grenadella Likeur
Uit: Maak Jou Eie Likeur, Jean Dickson
Likeur wat ons op 9 Junie 2005 gemaak het. Getrek vanaf 4 Mei 2005.
🫙Souse
Griekse Slaaisous
Coffee Shop by Kolonnade, regoor Woollies
🥤Drinkgoed
Grinnadellaverkwikker
Tienie
Versamel genoeg grinnadellamoes tydens die seisoen. Bewaar in vrieskas in 1 - 2 liter room…
🫙Bottel en Bêre
Groen Tamatiekonfyt
Nuwe Kook en Geniet bl. 222 en Lekker vir Later bl. 265
🫙Bottel en Bêre
Groenrissieslaai
🫙Bottel en Bêre
Groentamatie Piekels
🫙Bottel en Bêre
Guava-Jellie
Tannie Kleintjie Lewies/Catharina
🫙Bottel en Bêre
Halfryp Tamatiekonfyt
Nuwe Kook en Geniet bl. 222 en Lekker vir Later bl. 258
🫙Bottel en Bêre
Heel Bruinvye
Pa
🫙Bottel en Bêre
Heel Lemoenkonfyt
Nuwe Kook en Geniet bl. 225 en Lekker vir Later bl. 146 en Tant Nellie Lottering
💡 Wenk / Info
Heel Tsammastukke (Waatlemoenkonfyt) – Verwysing

Sien Bl. 145 Kermiskos – M. Crafford-Barnard.

M. Crafford-BarnardM. Crafford-Barnard
🫙Bottel en Bêre
Heel Vye Konfyt
Tan Issie van Staden
🫙Bottel en Bêre
Heel Vyekonfyt (In mikrogolf)
Tannie Kosie Smith
🫙Bottel en Bêre
Ingelegde Appels (Tertappels of Gestoofde Appels)
💡 Wenk / Info
Ingelegde Beet
Tannie HettieTannie Hettie
🫙Bottel en Bêre
Ingelegde Geelperskes
Netjies ingepakte perskehalwes
🫙Bottel en Bêre
Ingelegde Sousbone
Marie Barkhuizen, Lekkerbekkie
Gemaak vir Safari-Ete 10 Nov. 2006. Geheime winkelresep!
🫙Bottel en Bêre
Ingelegde Sousbone (Cowboy Bone!)
Marie Barkhuizen
Vir Safari-Ete 10 Nov 2006 is 10 kg bone gemaak. Skep 12 lepels uit 'n bottel. (10 kg bone…
12345678
Het jy 'n resep om te deel?
Stuur jou resep vir Preserves & Bottels in.
+ Stuur Resep