Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou ResepπŸ”‘Teken in

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Ingelegde Geelperskes

Netjies ingepakte perskehalwes

Bestanddele

1
deel suiker
2
dele water
geelperskes heel of gehalveer, na smaak

Metode

1

Gebruik 1 deel suiker en 2 dele water vir stroop (vir suurvrugte gelyke dele; vir baie soet vrugte 'n dun stroop).

2

Kook die water en suiker saam tot die suiker heeltemal opgelos is.

3

Verhit die stroop tot kookpunt.

4

Sit die geelperskes geleidelik in die stroop en kook tot net sag β€” toets sagtheid met die agterkant van 'n vuurhoutjie.

5

Pak die vrugte vinnig in gesteriliseerde flesse en vul tot oorlopens toe met die kokende stroop.

6

Verwyder lugblasies deur 'n gesteriliseerde tafelmes versigtig langs die vrugte af te druk.

7

VerseΓ«l die bottels onmiddellik.

Graderings
Gee 'n telling: