🔑 Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Heel Vyekonfyt (In mikrogolf)
Tannie Kosie Smith
Bestanddele
1 kg≈ 1000 g
suiker1 kg≈ 1000 g
ferm heel vye, ongeskilMetode
1
Smeer die rand van 'n glasbak met margerien om te verhoed dat die konfyt oorkook.
2
Kook die vye oop vir 7 minute op High.
3
Roer, en kook dan weer vir 7 minute op High.
4
Voeg die suiker by en kook saam vir 20 minute, en roer elke 5 minute.
5
Bottel die konfyt warm.
Graderings
Gee 'n telling: