🔑 Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Ryp Tamatieblatjang
Cielie
Bestanddele
4
groot uie4 kg≈ 4000 g
ryp tamaties, ontvel750 ml
asyn1 kg≈ 1000 g
bruinsuiker2 teelepel≈ 10 ml
sout4 eetlepel≈ 60 ml
fyn gemmer4 eetlepel≈ 60 ml
mosterdpoeier4 eetlepel≈ 60 ml
medium kerriepoeier7
groen brandrissies, ontpit1
groen soetrissie1 eetlepel≈ 15 ml
rooipeper na smaakMetode
1
Sny tamaties, rissies en uie fyn.
2
Gooi in groot vlekvrye staal- of erdekastrol.
3
Voeg res van bestanddele by en meng.
4
Kook tot verlangde dikte. Roer dikwels om aanbranding te voorkom.
5
Bottel warm.
Graderings
Gee 'n telling: