Lekker Eet
🥗
Voorgeregte
🍞
Sop
🍖
Vleis
🐟
Vis
🥦
Groente
🍰
Soet
🫓
Bak
🫙
Preserves
🔥
Braai
💡
Wenke
Lekker Eet
Geïnspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠Tuis🔍Soek
INHOUD
🥗Voorgeregte & Happies🍞Sop & Brood🍖Vleis & Pluimvee🐟Vis & Seekos🥦Groente & Slaaie🍰Soet & Nagereg🫓Bak & Koeke🫙Preserves & Bottels🔥Braai & Grootmaat💡Wenke & Boererate
📝 Stuur Jou Resep🔑Teken in

🔑 Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Appelkooskonfyt

Ma Bodenstein

Bestanddele

1 kg1000 g
appelkose, gespoel, gedroog, oopgebreek, pitte verwyder
1 kg1000 g
suiker

Metode

1

Vorige aand: Gooi 1 kg suiker bo-oor die voorbereide appelkose.

2

Volgende oggend: Kontroleer dat van die suiker gesmelt het.

3

Kook matig vinnig vir ±1½ uur tot die stroop dik is. Niks word bygevoeg nie.

4

Toets die stroop om te seker maak dit het die regte konsistensie bereik.

5

Bottel die konfyt warm.

Graderings
Gee 'n telling: