Lekker Eet
🥗
Voorgeregte
🍞
Sop
🍖
Vleis
🐟
Vis
🥦
Groente
🍰
Soet
🫓
Bak
🫙
Preserves
🔥
Braai
💡
Wenke
Lekker Eet
Geïnspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠Tuis🔍Soek
INHOUD
🥗Voorgeregte & Happies🍞Sop & Brood🍖Vleis & Pluimvee🐟Vis & Seekos🥦Groente & Slaaie🍰Soet & Nagereg🫓Bak & Koeke🫙Preserves & Bottels🔥Braai & Grootmaat💡Wenke & Boererate
📝 Stuur Jou Resep🔑Teken in

🔑 Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Appelkooskonfyt (In mikrogolf)

Tannie Kosie Smith

Bestanddele

1 kg1000 g
suiker
1 kg1000 g
appelkose, afgespoel, gedroog, oopgebreek

Metode

1

Gooi die appelkoospit weg en spoel die appelkose af, droog dit en breek dit oop.

2

Smeer die rand van 'n glasbak met margerien om te verhoed dat die konfyt oorkook.

3

Kook die vrugte oop vir 7 minute op High in die mikrogolf.

4

Roer die vrugte deeglik.

5

Kook weer vir 7 minute op High.

6

Voeg die suiker by en roer saam.

7

Kook saam vir 20 minute, en roer na elke 5 minute.

8

Bottel die konfyt terwyl dit nog warm is.

Graderings
Gee 'n telling: