Lekker Eet
🥗
Voorgeregte
🍞
Sop
🍖
Vleis
🐟
Vis
🥦
Groente
🍰
Soet
🫓
Bak
🫙
Preserves
🔥
Braai
💡
Wenke
Lekker Eet
Geïnspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠Tuis🔍Soek
INHOUD
🥗Voorgeregte & Happies🍞Sop & Brood🍖Vleis & Pluimvee🐟Vis & Seekos🥦Groente & Slaaie🍰Soet & Nagereg🫓Bak & Koeke🫙Preserves & Bottels🔥Braai & Grootmaat💡Wenke & Boererate
📝 Stuur Jou Resep🔑Teken in

🔑 Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Witblits Kersies

Bestanddele

glanskersies genoeg om 'n botteltjie te vul
witblits genoeg om die kersies te bedek
gesmelte sjokolade (opsioneel)

Metode

1

Vul 'n botteltjie met glanskersies.

2

Vul die botteltjie op met witblits sodat die kersies heeltemal bedek is.

3

Maak die botteltjie toe en laat staan vir drie maande.

4

Bedien die kersies met southappies, koue vleis, ens. — of steek hulle op 'n tandestokkie en bedek met gesmelte sjokolade.

✨ Tienie Sê

Bedien met southappies of koue vleis, of dompel in gesmelte sjokolade as happie.

Graderings
Gee 'n telling: