🔑 Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Vyekonfyt (Vir smeerkonfyt)
Tan Issie
Bestanddele
1 kg≈ 1000 g
vye (geskil)¼-½ koppie water
1 kg≈ 1000 g
suikerMetode
1
Skil die vye.
2
Plaas die geskilde vye in 'n pot en voeg ¼ - ½ koppie water by.
3
Voeg 1 kg suiker vir elke 1 kg vye by.
4
Kook oor medium hitte en toets gereeld vir gereedheid (die konfyt moet op 'n koue bord opstyf).
Graderings
Gee 'n telling: