Lekker Eet
🥗
Voorgeregte
🍞
Sop
🍖
Vleis
🐟
Vis
🥦
Groente
🍰
Soet
🫓
Bak
🫙
Preserves
🔥
Braai
💡
Wenke
Lekker Eet
Geïnspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠Tuis🔍Soek
INHOUD
🥗Voorgeregte & Happies🍞Sop & Brood🍖Vleis & Pluimvee🐟Vis & Seekos🥦Groente & Slaaie🍰Soet & Nagereg🫓Bak & Koeke🫙Preserves & Bottels🔥Braai & Grootmaat💡Wenke & Boererate
📝 Stuur Jou Resep🔑Teken in

🔑 Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Kerrieboontjies

Lettie Myburgh

Bestanddele

2 kg2000 g
groenboontjies
750 ml
asyn
2 eetlepel30 ml
maizena
500 g
uie, gekerf
1 eetlepel15 ml
kerriepoeier
3 koppie750 ml
suiker

Metode

1

Kook uie en bone saam tot sag.

2

Terwyl die bone kook, plaas in 'n ander kastrol: asyn, kerriepoeier en suiker, en bring tot kookpunt.

3

Sodra die mengsel begin kook, voeg die maizena — aangemaak met 'n bietjie asyn — by en kook tot gaar.

4

Dreineer die bone in 'n vergiettes.

5

Gooi die bone terug in die kastrol en voeg die kerriemengsel by.

6

Moenie weer kook nie. Roer goed deur en bottel warm.

Graderings
Gee 'n telling: