Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou ResepπŸ”‘Teken in

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Vlasous in Mikrogolf

β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ«™ SouseπŸ”–Teken in om te stoor

Bestanddele

1 liter
melk
Dun vla: 2 eetlepels vlapoeier
Dun vla: 3 eetlepels suiker
Dun vla: knippie sout
Dun vla: ΒΎ koppie koue melk
Dik vla: Β½ maatkoppie vlapoeier
Dik vla: ΒΎ koppie suiker
Dik vla: knippie sout
Dik vla: ΒΎ koppie koue melk

Metode

1

Gebruik 'n diep Pyrex glasbak.

2

Gooi 1 liter melk in die glasbak en kook vir 10 minute op High in die mikrogolf.

3

Roer elke 2 minute (4 keer in totaal), veral op die bodem van die bak.

4

Vir dun vla: Meng 2 eetlepels vlapoeier, 3 eetlepels suiker, 'n knippie sout en ΒΎ koppie koue melk saam, en roer dit dan by die warm melk in.

5

Vir dik vla: Meng Β½ maatkoppie vlapoeier, ΒΎ koppie suiker, 'n knippie sout en ΒΎ koppie koue melk saam, en roer dit dan by die warm melk in.

Graderings
Gee 'n telling: