π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Knoffelsous
Ansie van Vuuren
Bestanddele
tradisionele witsous bestanddele
genoeg fyngedrukte knoffel (Crushed Garlic)
Metode
1
Maak tradisionele witsous op die stoof.
2
Gooi genoeg 'Crushed Garlic' by.
3
Bedien warm.
Graderings
Gee 'n telling: