Lekker Eet
🥗
Voorgeregte
🍞
Sop
🍖
Vleis
🐟
Vis
🥦
Groente
🍰
Soet
🫓
Bak
🫙
Preserves
🔥
Braai
💡
Wenke
Lekker Eet
Geïnspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠Tuis🔍Soek
INHOUD
🥗Voorgeregte & Happies🍞Sop & Brood🍖Vleis & Pluimvee🐟Vis & Seekos🥦Groente & Slaaie🍰Soet & Nagereg🫓Bak & Koeke🫙Preserves & Bottels🔥Braai & Grootmaat💡Wenke & Boererate
📝 Stuur Jou Resep🔑Teken in

🔑 Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Tamatiesous

Tan Hester Lensley

Bestanddele

3
diepborde hoogvol gekerfde tamaties
3
groot uie (apart met water gekook tot sag, gedreineer)
3 koppie750 ml
suiker
1 bottel
(750 ml) asyn
kerrie, sout en peper na smaak
2 eetlepel30 ml
maizena

Metode

1

Kook die gekerfde tamaties, gaar uie, suiker, asyn, kerrie, sout en peper saam in 'n pot.

2

Maak 'n gladde pasta van die 2 eetlepels maizena met 'n bietjie koue water.

3

Roer die maizena-pasta in die sous en laat nog 'n paar minute stadig kook totdat dit verdik.

4

Bottel die sous warm in gesteriliseerde bottels.

Graderings
Gee 'n telling: