Lekker Eet
🥗
Voorgeregte
🍞
Sop
🍖
Vleis
🐟
Vis
🥦
Groente
🍰
Soet
🫓
Bak
🫙
Preserves
🔥
Braai
💡
Wenke
Lekker Eet
Geïnspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠Tuis🔍Soek
INHOUD
🥗Voorgeregte & Happies🍞Sop & Brood🍖Vleis & Pluimvee🐟Vis & Seekos🥦Groente & Slaaie🍰Soet & Nagereg🫓Bak & Koeke🫙Preserves & Bottels🔥Braai & Grootmaat💡Wenke & Boererate
📝 Stuur Jou Resep🔑Teken in

🔑 Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Suuruitjies

Ingrid Lewies

Bestanddele

uitjies na smaak
growwe sout na smaak
asyn na smaak

Metode

1

Skil die uitjies die vorige aand.

2

Gooi die uitjies in 'n skottel en strooi 'n dik laag growwe sout (± 2,5 cm) bo-oor — dit is nie nodig om die uitjies te prik nie.

3

Laat die uitjies oornag staan sodat hulle die sout self absorbeer.

4

Die volgende dag: maak skoon flesse vol met die uitjies — dit is nie nodig om hulle eers te kook nie.

5

Vul die flesse met asyn (wit of bruin) en verseël.

✨ Tienie Sê

Smaak nes gekooptes.

Graderings
Gee 'n telling: