π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Sjokoladesous vir Roomys
Bestanddele
2
plakke heelneut sjokolade250 ml
vars room1
blik kondensmelkMetode
1
Smelt die sjokolade oor lae hitte.
2
Roer die vars room en kondensmelk by die gesmelte sjokolade in.
3
Bedien die sous louwarm oor roomys.
Graderings
Gee 'n telling: