π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Rump Steak vir Braai
Thinus van Staden
Bestanddele
rump steak
olie
sout
suurlemoenpeper
American Barbeque Spice
Metode
1
Maak die bakplaat warm.
2
Smeer die rump steak met olie en geur met sout, suurlemoenpeper en American Barbeque Spice.
3
Braai die steak op die warm bakplaat tot gaar na smaak.
Graderings
Gee 'n telling: