π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Sagte Skaaptjops
Tydens Skoonpa se 79ste verjaardag, 2005. Almal komplimenteer die sagte vleis. Vleis het 'n ruk in allumimium kasserol op rooster gestaan en nie taai geword nie!
Bestanddele
Metode
Vir Β± 20 mense: Meng die Knorr Meat Marinade, Knorr Garlic Steak en water saam in 'n groot houer.
Plaas die skaaptjops in die marinade, maak toe en sit van die oggend af in die yskas.
Teen Β± 13:00 (1 nm.): Verwyder die tjops uit die marinade en laat hulle goed afdrup.
Plaas die afgedruppelde tjops terug in die yskas totdat dit tyd is om te braai.
Gooi die res van die marinade weg.
Braai die tjops daarna na wense β hulle kan ook 'n ruk in 'n aluminiumkasserol op die rooster staan sonder om taai te word.