π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Tuisgemaakte French Loaf
Thalita van der Walt
Bestanddele
1 pakkie
kitssuurdeeg (10 g)8-10 koppies koekmeel
2 eetlepelβ 30 ml
suiker12.5 ml
soutΒ½ koppieβ 125 ml
melkpoeier (Cremora)2 eetlepelβ 30 ml
margerienMetode
1
Meng al die droΓ« bestanddele saam in 'n groot mengbak.
2
Vryf die margerien in die droΓ« mengsel in tot krummelrig.
3
Knie die deeg met louwater tot glad en elasties.
4
Verdeel die deeg in twee porsies en vorm elk in 'n lang rol.
5
Maak skuins snye oor die bokant van elke deegrol.
6
Bak een brood op 'n slag in 'n oondpan op die onderste rakkie vir 20 tot 30 minute by 180β200 Β°C.
β¨ Tienie SΓͺ
Die melkpoeier laat die brood langer vars bly. Sy verkies gewone suurdeegkorrels. Meng 'Garlic Bread Seasoning' met margerien soos voorgeskryf op die botteltjie. Maak 'n knoffelbrood.
Graderings
Gee 'n telling: