🔑 Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Sundowner / Cocktail – Southern Comfort
Georgie
Bestanddele
25 ml
Southern Comfort25 ml
Passion Fruitlimonade na smaak
1
blokkie ys1
skyfie suurlemoenMetode
1
Plaas 'n blokkie ys en 'n skyfie suurlemoen in 'n wynglas.
2
Voeg 25 ml Southern Comfort en 25 ml Passion Fruit by.
3
Vul aan met limonade (nie Sprite nie) en meng liggies.
4
Bedien dadelik.
Graderings
Gee 'n telling: