Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou ResepπŸ”‘Teken in

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Soet Mieliegereg (Grootmaat)

Bestanddele

1Β½ koppieβ‰ˆ 375 ml
koekmeel, gesif
1Β½ koppieβ‰ˆ 375 ml
suiker
18 teelepelβ‰ˆ 90 ml
bakpoeier, gelyk
2 teelepelβ‰ˆ 10 ml
sout
24
eiers
1Β½ koppieβ‰ˆ 375 ml
margerien, gesmelt en afgekoel (250 g + 125 g)
9 blikkie
mielies, roomsoort (410 g elk)
3 blikkie
mielies, pit (410 g elk)

Metode

1

Meng die droΓ« bestanddele (koekmeel, suiker, bakpoeier en sout) saam in 'n groot bak.

2

Klits die eiers en gesmelte, afgekoel margerien saam in 'n aparte bak.

3

Voeg die droΓ« bestanddele by die eier-mengsel en klits weer tot goed gemeng.

4

Roer die roomsoort mielies Γ©n pitkoring mielies met 'n houtlepel by die mengsel in.

5

Skep die mengsel in vier gesmeerde oondvaste bakke van 27 x 27 x 5 cm.

6

Bak by matige oondtemperatuur vir Β± 1 uur tot goudbruin bo-op.

Graderings
Gee 'n telling: