Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou ResepπŸ”‘Teken in

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Rooibokfillet

Tannie Hettie van Staden

Bestanddele

500 g
rooibokfillet, in skywe gesny
knoffelsout, na smaak
peper, na smaak
1
eier, geklits
Β½ koppieβ‰ˆ 125 ml
meel
vlak vet vir braai

Metode

1

Sny die rooibokfillet in skywe.

2

Strooi knoffelsout en peper oor die skywe.

3

Laat die skywe vir 1 uur rus.

4

Doop elke skyf in geklitste eier, dan in meel.

5

Bak die skywe in vlak vet tot gaar.

✨ Tienie SΓͺ

Ook om Steak sag te maak. Suurlemoen maak ook sag.

Graderings
Gee 'n telling: