Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou ResepπŸ”‘Teken in

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Mieliebrood

β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ₯ DeegπŸ”–Teken in om te stoor

Bestanddele

250 ml
mieliemeel
250 ml
koekmeel
125 ml
suiker
15 ml
bakpoeier
5 ml
sout
250 ml
melk
3
eiers
37,5 ml
olie
1 blikkie
roommielies

Metode

1

Meng al die droΓ« bestanddele (mieliemeel, koekmeel, suiker, bakpoeier en sout) saam in 'n mengbak.

2

Klits die melk, eiers en olie saam in 'n aparte bak.

3

Voeg die nat mengsel by die droΓ« bestanddele en meng goed.

4

Voeg laastens die roommielies by en roer deur.

5

Giet die mieliemengsel in 'n gesmeerde broodpannetjie.

6

Bak vir 1 uur by 180 Β°C.

Graderings
Gee 'n telling: