Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou ResepπŸ”‘Teken in

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Koolslaai

Uitgesoekte Resepte, SAVF bl. 176
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ₯™ SlaaieπŸ”–Teken in om te stoor

Bestanddele

Β½
koolkop, fyngerasper
Β½ koppieβ‰ˆ 125 ml
kasjoeneute, gekap
ΒΌ koppieβ‰ˆ 63 ml
dadels, gesny
Β½ koppieβ‰ˆ 125 ml
geel sultanas
Β½ koppieβ‰ˆ 125 ml
kaas, in blokkies gesny
1
tamatie, geskil, sap uitgedruk, in blokkies gesny
Geen sout
Slaaisous: Β½ koppie kondensmelk en ΒΌ koppie asyn
bietjie bietjie
aangemaakte mosterd (opsioneel)

Metode

1

Spoel die fyngerasperde kool goed af in soutwater.

2

Druk die kool goed droog in 'n vergiettes.

3

Meng al die slaaibestanddele (kool, kasjoeneute, dadels, sultanas, kaas en tamatie) saam in 'n bak.

4

Meng die slaaisous deur die kondensmelk en asyn (en mosterd indien gebruik) saam te roer.

5

Gooi die slaaisous net voor bediening oor die slaai β€” moet dit nie vroeg byvoeg nie, anders word die slaai pap en bruin.

✨ Tienie SΓͺ

LW: Hierdie slaaisous maak die slaai 'n pappery en slaai word bruin. Dit smaak egter heerlik.

Graderings
Gee 'n telling: