π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Tamatieslaai
Elsie Swart
Bestanddele
Tamatieskywe
Asyn
Olyfolie
Feta kaas
Varsgemaalde swartpeper
Metode
1
Rangskik tamatieskywe in 'n plat bak.
2
Sprinkel asyn en olyfolie oor die tamatieskywe.
3
Krummel feta kaas oor die slaai.
4
Strooi varsgemaalde swartpeper oor.
Graderings
Gee 'n telling: