π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Skilpad
Metode
1
Maal die lewer en ander bestanddele fyn.
2
Steek die gemaalde mengsel in die netvet (rond) van die skaap vas.
3
Maak die skilpad gaar.
Graderings
Gee 'n telling: