π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Om Room te Maak
Maria Pretorius
Bestanddele
1 koppieβ 250 ml
CremoraΒ½ koppieβ 125 ml
kookwaterMetode
1
Meng 1 koppie Cremora en Β½ koppie kookwater saam.
2
Plaas die mengsel in die vrieskas om koud te word.
3
Klits tot room.
Graderings
Gee 'n telling: