Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou ResepπŸ”‘Teken in

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Noedelgereg

SalomΓ© Heath

Vgl. Vis-lasagne p. 97 W/resepte 2.

Bestanddele

2
middelslag uie
2 blikkie
tuna of gaar maalvleis
1
250 g-houer maaskaas
250 g
klein skulpienoedels
1 blikkie
tamatieroomsop (415 g)
250 ml
room (Ultra Mel)
1 koppieβ‰ˆ 250 ml
gerasperde kaas
bietjie bietjie
margerien
2 eetlepelβ‰ˆ 30 ml
suiker

Metode

1

– Mengsel 1: Soteer uie in 'n bietjie margerien tot sag.

2

– Voeg tuna of gaar maalvleis by en meng goed.

3

– Gooi tamatieroomsop by. Spoel die blikkie uit met 'n bietjie water (of tunawater) en 2 eetlepels suiker en voeg dit by die mengsel.

4

– Laat die vleismengsel vir Β± 5 minute prut.

5

– Mengsel 2: Kook die skulpienoedels vir 10 minute in soutwater. Spoel onder lopende water in 'n vergiettes en dreineer goed.

6

– Mengsel 3: Meng die room, maaskaas en Β½ koppie gerasperde kaas tot 'n gladde mengsel.

7

– Pak die drie mengsels in lae in twee ovaal oondskottels: begin met noedels, dan vleismengsel, dan roommengsel. Herhaal die lae en eindig met gerasperde kaas bo-op.

8

– Bak vir 10–15 minute by 180 Β°C tot goudbruin en borrelend.

✨ Tienie SΓͺ

Vuurvaste glasbak van 27 x 27 cm is te klein, kook oor in oond! Maalvleis in elektriese braaipan: Braai uieringe, soetrissie, crushed garlic, vars gemaalde swartpeper, suurlemoenpeper. Voeg maalvleis en sout by.

Graderings
Gee 'n telling: