π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Muffin-resep
Colleen
Bestanddele
375 ml
bruin suiker2
eiers120 ml
gesmelte botter625 ml
koekmeel1Β½ liter
semels500 ml
melk5 ml
koeksoda5 ml
vanillaΒ½ koppieβ 125 ml
rosyntjiesΒ½ koppieβ 125 ml
neuteMetode
1
Klits suiker en eiers goed saam.
2
Voeg die gesmelte botter (margarien) by en meng.
3
Voeg die droΓ« bestanddele (koekmeel en semels) by en meng.
4
Meng die melk, koeksoda en vanilla saam en voeg by die res van die mengsel.
5
Voeg die rosyntjies en neute laaste by (indien gebruik).
6
Skep die beslag uit in gesmeerde muffinpanne of in broodpanne en bak tot gaar.
β¨ Tienie SΓͺ
Maak twee brode of Β± 3 dosyn muffins.
Graderings
Gee 'n telling: