π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Marakka met Deegbeslag
Hester Pretorius
Bestanddele
1
marakka (murgpampoen)1Β½ koppieβ 375 ml
koekmeel3 teelepelβ 15 ml
bakpoeiersout na smaak
suiker na smaak
2
eiersΒ½
tot ΒΎ koppie melk2 eetlepelβ 30 ml
bruinsuikerΒΌ teelepelβ 1 ml
fyn gemmersultanas of rosyne (opsioneel)
Metode
1
Kook marakka gaar met effense souserigheid.
2
Sif 1Β½ koppie koekmeel en 3 teelepels bakpoeier saam. Voeg 'n bietjie sout en suiker by.
3
Klits 2 eiers en Β½ tot ΒΎ koppie melk saam. Voeg by die droΓ« bestanddele en meng goed.
4
Smeer 'n vuurvaste oondbak. Skep die gaar marakka hierin.
5
Strooi 'n mengsel van 2 eetlepels bruinsuiker en ΒΌ teelepel fyn gemmer oor die marakka.
6
Skep die deeg oor en maak gelyk.
7
Bak 10β15 minute by 180Β°C.
β¨ Tienie SΓͺ
Sultanas of rosyne is ook lekker - voeg by deeg of marakkas. Indien in kastrol verder gaarmaak: pasop vir aanbrand. Hou deksel op.
Graderings
Gee 'n telling: