π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Gebakte Aartappels
Bestanddele
Metode
Kook aartappelhelftes in soutwater tot net sag.
Verhit olie in 'n pan tot redelik warm (nie brandend nie) sodat die aartappels lekker crispy kan word.
Moenie te veel aartappels gelyk insit nie β werk in bondels indien nodig.
Plaas die gekookte aartappels in 'n vuurvaste bak met deksel.
Strooi Sout en Asyn speserye, Paprika en Spice for Rice oor die aartappels.
Skud die aartappels 'n bietjie sodat die speserye eweredig versprei.
Berei net voor etenstyd en moenie lank laat staan nie. Bedien dadelik.
ALTERNATIEF (mikrogolf): Kook aartappelhalwes in die mikrogolf tot sag.
Gooi olie en speserye oor.
Plaas in 'n baksakkie en steek een gaatjie in die sakkie.
Draai halftyd om.
Bak tot crispy.
"Potato Bake" i.p.v. Roomaartappels.